News

’n Formule 3-renjaer, platejoggie, branderplankryer, begaafde musikus en vlieënier . . . Hulle het almal dieselfde gemeen: ouers wat hulle bystaan en inspireer.
In die skokkende beeldmateriaal slaan die jong man die voertuig van R2 miljoen herhaaldelik met die gholfstok – hy breek die hoofligte en veroorsaak ernstige skade aan die verfwerk.
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) het ’n mandaat om gemeenskappe op te hef en te bemagtig. Afrikaans word ...
Die verskillende reaksies op pres. Cyril Ramaphosa se langverwagte besoek aan die Withuis dui net weer daarop hoe verdeeld ...
Die teaterskepper Aldo Brincat voer sy eenmanstuk met die towertitel, The Moon Looks Delicious From Here, tot 31 Mei in die ...
Liverpool sal ’n nuwe gedenkteken by Anfield onthul ter herdenking aan die dood van 39 ondersteuners in die Heysel-stadion-ramp 40 jaar gelede.
Luister hier, boekwurms! Hoe ek dit onthou deur Francois van Coke en Annie Klopper is die luisterboek vir Mei, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Verskeie van Francois van Coke se uiters vermaaklike ...
Die laaste episodes van reeks vier van Getroud met rugby is vandeesweek geskiet en SARIE was daar om dit saam met die filmspan te ervaar.
Janie du Plessis se pa, Afrikaanse skrywer, Pienkes du Plessis, sterf ná siektestryd Liam Bosman gesels oor sy wreedaardige moordenaarsrol in ‘Niggies’: ‘Dit bly ’n regte mens. . .’ Jana Kruger gesels ...
Die Baaise sakeman Rob Evans (58) het drie weergawes van die aand wat sy meisie, Vanessa van Rensburg (36), by sy strandhuis ...
'Maar wanneer dit eenvoudig ’n nag van passie was, hoe gaan jy daardie persoon weer opspoor? Dit is die probleem.' ...
Luister hier, boekwurms! Hoe ek dit onthou deur Francois van Coke en Annie Klopper is die luisterboek vir Mei, eksklusief vir ...