ニュース

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die vergadering tussen president Cyril Ramaphosa en president Donald Trump van Amerika in die Withuis in Washington het net ...
Heike Werth skryf: “Ek stuur sommer ’n foto van die ‘Blue’-superjag wat die naweek in die Kaapse hawe gelê het. Die foto is ...
Wanneer ek na Europa verlang, klim ek nie op ’n vliegtuig nie — ek ry. Dertig minute van my wêreld af lê daar ’n dorpie waar ...
Dit was Woensdagoggend ysig koud in Calvinia in die Hantam-Karoo. ’n Kouefront wat sedert Dinsdag oor die Noord-Kaap inbeweeg ...
Tussen 70 en 80 immigrante, meeste van hulle glo onwettig in die land, het in ’n huis in Mayfair, Johannesburg, gewoon waarin ...
Ná Enoch Godongwana, minister van finansies, se geploeter met die nasionale begroting en die uiteindelike ommeswaai oor ’n ...
’n Vrou wat met die hulp van nog ’n vrou glo twee vroeggebore babaseuntjies uit die Dora Nginza-hospitaal in Gqeberha gesteel ...
Akani Simbine sal Sondag poog om sy onoorwonne status in die 100 m vanjaar te behou wanneer hy vir die Diamantliga-byeenkoms ...
“Dis nie net wit mense wat op plase aangeval word en vir hul lewe vrees nie – dis ons bruin mense ook.” So sê Hennie Jacobs, ...
Die Vrystaatse liefdadigheidsorganisasie Engo het weer R40 000 vir Siyabonga Gans, ’n jong kunstenaar van Bloemfontein, ...
Pres. Cyril Ramaphosa is volgens die meeste plaaslike kenners in ’n politieke lokval gelei deur pres. Donald Trump van ...